My Memoires - My Storie - My Lewensverhaal vir Jou My Kind.
Kom sit, dat ek jou van my lewe vertel
Anné Pretorius
hier waar ek aan my lewe tot nou herkou
wonder oor jou en hoe jou lewe sal ontvou
aanmekaar verbind, onlosmaaklik van my is jy, my kind
ek los my storie by jou, mag dit mettertyd sy waarde behou